Georges Bizet

Georges Bizet
Georges Bizet in 1875
Agtergrondinligting
GeboortenaamAlexandre César Léopold Bizet
Gebore25 Oktober 1838
Parys (Frankryk)
Sterf3 Junie 1875
Bougival (Frankryk)
InstrumenteOrrel, klavier

Georges Bizet (Frans: [ʒɔʁʒ bizɛ]; 25 Oktober 18383 Junie 1875) was ’n Franse komponis van die Romantiese tydperk. Hy is veral bekend vir operas soos Carmen en Die Pêrelvissers.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search